- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 623, Farm Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Indaka Lodge bied verblyf in die hartjie van die bosveld net buite Thabazimbi in Limpopo. Dit is ideaal vir vriende of 'n gesin wat graag wil ontspan.
Gaste kan tussen 9 eenhede kies. Daar is 3 selfsorgeenhede, elk met sy eie kombuis en eetarea. Daar is ook 6 dubbelkamers met en suite-badkamers. Al die eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, linne, handdoeke, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike boma met kombuisgeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is langs Marakele Nasionale Park waar gaste wildritte kan geniet en 17,6 km vanaf Thabazimbi waar daar winkels en restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madelein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm 623, Farm Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Indaka Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 623, Farm Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang