+55

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Chris J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Feels like home! Beautiful decor, comfortable spacious environs, superb food, attention to detail. A lovely visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly, ontbyt was elke oggend iets anders en baie lekker. Eienaar baie gasvry en vriendelik. Oggend- en aandete was baie lekker. Eienaar ken omgewing en het baie waardevolle inligting deurgegee. Decor en styl baie goed. Staf se hantering van alles is baie goed en was ook vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvie
Ing at Sandstone
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is baie lekker om te hoor dat die moeite wat ingesit word, waardeer word. Ons hoop om julle weer eendag te bederf.

Toekie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvrou Sylvie is werklik die beste, baie dankie! Ongelooflik gewees! Ons kan met vrymoedigheid die plek aanbeveel. Als was super netjies, die woning is pragtig! Ons ontbyt was ook aangenaam. Ons het ongelukkig nie aandete genuttig (tog spyt). Goeie kommunikasie deurentyd gehad met gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coert Nicholas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good value. Very pleasant stay and excellent food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ek het soos 'n baie belangrike gas gevoel. Sylvie het my baie welkom laat voel. Sy is die perfekte gasvrou. Die kamers is pragtig en die beddegoed is spierwit, vars en heerlik warm. Die handdoeke is wit en sag en elke dag geruil. Die kos is uit die boonste rak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly en ons is baie tuis laat voel. Dit was heerlik en die atmosfeer is baie rustig. Die verblyf is uitstekend en ek kan die etes ten sterkste aanbeveel. Dit is koningskos met 'passie' voorbereiding en die prys is baie redelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Excellent. Very nice. Clean and safe. Quiet and safe parking. Friendly staff. Very nice food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvie
Ing at Sandstone
Thank you so much, it was a pleasure to host you. We would love to see you again. Thank you for so much for the review.

Thys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

10 uit 10. Ons was vir 'n troue in Fouriesburg. Ina was baie behulpsaam en baie gasvry. Kan Ina @ Sandstone persent aan beveel vir enige iemand wat 'n goeie nagrus en gasvryheid soek. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Dankie Ina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker kuier gewees by 'n puik boutique hotel. Verblyf was uit die boonste rak. Gasvryheid en behulpsaamheid van Sylvie was puik. Die maaltye wat sy voorberei het, was 5 ster kwaliteit. Hoogs aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Heerlike aandetes en ontbyt heerlik, snoesig gekuier voor die kaggel. Pragtige interieur, toegerus met alles wat nodig is en nog meer. Gemaklike bed, linne, duvet en handdoeke silwerskoon en van uitstekende gehalte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sylvie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek

435 Theron Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dfe675c20a76102a094a651378668845a55814839c69ef1554f779036ffa752be8bf4c1cb349b3b07e5a9ea1c77b35ba48c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 435 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.622816134498 28.209843683992

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang