Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel woon saam met hul 2 Yorkshire Terriers.
2 Klein honde is welkom met vooraf reëlings, en ongelukkig kan katte nie geakkommodeer word nie.
Gaste moet die instansie vooraf in kennis stel as daar kinders is wat 'n bednatmaakprobleem het sodat die nodige voorsorgmaatreëls getref kan word.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir die vervangingskoste van beskadigde linne, matrasse en kussings.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Companion Way, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang