Inkungu Homestead
16 gaste
8 slaapkamers
10 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Inkungu Homestead is 'n selfsorghuis in Cathkin Park, KwaZulu-Natal, met pragtige uitsigte oor die omliggende Champagne-vallei en Drakensberge, ideaal vir groter groepe wat 'n wegbreek soek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 18 gaste op 'n slag en beskik oor 8 slaapkamers en 1 badkamer. Ses kamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, en die oorblywende twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis, vergesel van 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër ook in die kombuis beskikbaar.
Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplekke sowel as 'n TV.
Buite kan gaste 'n privaat natuurlike swembad en tuine geniet; dit is die perfekte plek vir skemerkelkies.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kerry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang