Inkungu Homestead
16 gaste
8 slaapkamers
10 beds
1 badkamer
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Inkungu Homestead is 'n selfsorghuis in Cathkin Park, KwaZulu-Natal en spog met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende Champagne-vallei en Drakensberge. Dit is ideaal vir groter groepe wat 'n wegbreek soek.
Dié huis bied slaapplek aan 18 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 1 badkamer. Ses van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die laaste 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemaker, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat natuurlike swembad en tuine wat die perfekte plek vir skemerkelkies is.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kerry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang