Inkwenkwezi Private Game Reserve
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Inkwenkwezi Private Game Reserve, Schafli Road, East Coast Resorts, East London, 5200, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Inkwenkwezi Private Game Reserve is 'n privaat wildreservaat aan Suid-Afrika se asemrowende Wildekus en spog met 4 van die Groot 5-wildspesies. Die wildreservaat skuil in 'n puik, malaria-vry omgewing in die Oos-Kaap.
Verblyf word in luukse tente aangebied en bestaan uit 6 Bush Camp-tente en 7 Valley Camp-tente.
Die Bush Camp se struktuurtente het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort onder 'n waterval. Elke kamp het 'n uitkykdek met 'n uitsig oor die vallei. Die Valley Camp se struktuurtente is naby die rivier geleë en elkeen het 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer. Elke kamp het 'n sitarea en 'n privaat uitkykdek wat gedeeltelik onderdak is.
Dié reservaat spog met 5 verskillende ekosisteme, biome en 'n riviermonding. Inkwenkwezi se groot verskeidenheid landskappe bied ongeëwenaarde wildkyk-ervarings. Die wildreservaat is ook net 'n hanetreetjie van ongelooflike strande af en 'n klein entjie se ry vanaf Oos-Londen se lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Inkwenkwezi Private Game Reserve, Schafli Road, East Coast Resorts, East London, 5200, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Inkwenkwezi Private Game Reserve, Schafli Road, East Coast Resorts, East London, 5200, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang