- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Springdale Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Inn Afrika Bed and Breakfast is 'n wegbreek wat 'n tuiste weg van die huis bied. Dit is in die stil voorstad Kloof net buite Durban in KwaZulu-Natal. Die huis is een van Kloof se oorspronklike grasdak-plaashuise. Dit is gemoderniseer en word onderhou om gerieflike verblyf te verseker.
Die bekoorlike kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het of 'n koninggrootte-bed, of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Geriewe in elke kamer sluit gratis WiFi en 'n TV met DStv in. B&B-verblyf sowel as tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.
Die huis het 'n knus gastesitkamer met 'n kaggel en 'n eetkamer waar ontbyt bedien word. Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 31 Springdale Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inn Afrika Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Springdale Road, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang