Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (6)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)
Indien jy KranztKloof Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in KranztKloof Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KranztKloof Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KranztKloof Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KranztKloof Nature Reserve Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof. Dié dorpie is net 25 minute se ry vanaf Durban se pragtige strande. Kloof is in die pragtige Vallei van Duisend Heuwel geleë. Hierdie vallei is bekend ...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

10 On Cato bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Kloof, sowat 26 km vanaf Durban se middestad en 58 km vanaf Pietermaritzburg. Dié area bied voetslaan- en staproetes, voëlkykgeleenthede en prentjiemooi...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Ammazulu African Palace verwelkom jou. Dit is geleë in Kloof, 'n idealistiese lodge wat die kulturele erfenis van KwaZulu-Natal vier en oor die Krantzkloof Natuurreservaat uitkyk. Ammazulu bied 4 verskillende tip...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Eagles View is op die grens van Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke gegoede voorstad en klein dorpie in Durban. Kloof is bekend vir sy reservate en prentjiemooi landskappe. Verb...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

The White House on Msinsi is 'n selfsorghuis in 'n boomryke buurt in die Kloof-area. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en is net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede af. Die ruim huis het 4 sl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Madadeni Duck Units bied selfsorgverblyf in die Kloof, naby Hillcrest, net buite die Durban se middestad. Hier is 'n pragtige tuin met eende, bokke, katte en ander diere. Ontspan lekker langs die swembad in 'n woudo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Inn Afrika Bed & Breakfast is 'n luukse B&B wat in Kloof, 'n lowerryke topklas-buurt en 'n dorpie in die groter Durban-area, geleë is. Die B&B word bestuur vanuit een van Kloof se oorspronklike grasdak-plaashuise w...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

The Anchorage is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervalle, voetslaanpaaie en piekniekplekke. Die verblyf het patios en 'n dek langs die swembad wat ideaal i...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Kloof Falls Lodge is op die randjie van die Krantzkloof Natuurreservaat geleë en sommige van die kamers kyk uit oor die krans en die waterval. Kloof Falls Lodge bied gehalte B&B-verblyf in 'n rustige omgewing en di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]