+27
Hotel in Seepunt

Inn and Out Express Sea Point

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
2.0
Daniel D
1 nag
2.8
Mrt 2026

Vir jou eie gemoedsrus, vermy liewers. Die plek is in 'n redelik sentraal geleë. Maar dit is omtrent al die positiewe kommentaar wat ek kan gee. Daar was geen "off-street parking". So dit is 'n leuen en dit is 'n besige straat, so mens kan selfs sukkel om naby die hotel parkering te kry op die straat. Die hotel is alle ure van die nag oop vir "walk-ins", so ek vermoed dit is 'n hawe vir die "mense van die nag". Die mense daar raas vreeslik heelaand lank. Die beddegoed het darem skoon gelyk, maar die mure was vuil. Ek het ongelukkig eers nadat ek geboek het gesien hoe negatief die Google resensies is en ek moet sê daar is goeie rede daarvoor.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Alexa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

303 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd656f470c2f3ef0b72c2123ef4438be8bcb2cdc32c6fdada8670f6cbb9439293a13188fb1750ced37b94448ad3aac3dd5cea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 303 Main Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.9121099 18.3931185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang