- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 10 Jasmyn Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Interlude Guest House is in Thabazimbi geleë en bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Daar is 6 slaapkamers waarvan 5 en suite-dubbelkamers is en die ander 'n ateljee-woonstel.
Die En-Suite dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n waaier, TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n enkelslaapbank en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook lugversorging, 'n waaier, TV met sekere DStv-kanale, WIFi, 'n privaat ingang en 'n stoep.
Al die kamers het toegang tot 'n braai-area in die tuin en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Jasmyn Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Interlude Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Jasmyn Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang