Invermooi Estate - The Stables
Beskrywing
Die tweeslaapkamerkothuise beskik elk oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n kaggel. Die kothuis bied ook 'n buitebraai-area. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea vir 2 kinders indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 9 jaar betaal R400.
Kinders van 10 jaar en ouer betaal die volle tarief.
Daar is 'n eenmalige fooi van R200 per troeteldier.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamerkothuise is smaakvol ingerig en beskik elk oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n kaggel. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 9 jaar betaal R400.
Kinders van 10 jaar en ouer betaal die volle tarief.
Daar is 'n eenmalige fooi van R200 per troeteldier.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lower Loteni Road (25 km from Nottingham Road), Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang