4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dek Road, Inyanga Complex Unit 29, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Inyanga Complex 29 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mtwalume. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis met ongerepte see-uitsigte, vanwaar hulle alles kan verken wat hierdie kusdorp bied.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 1 slaapkamer op die grondvloer, 1 solderslaapkamer en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en vir vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n dakbalkon met sitplek en uitsigte oor die see geniet, 'n onderdak-patio met 'n braai en 'n eetkamertafel, en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Mtwalume-strand ongeveer 1 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dek Road, Inyanga Complex Unit 29, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inyanga Complex 29 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dek Road, Inyanga Complex Unit 29, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang