2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - iKhayalamafu Mountain Reserve, Farm Wostijn 2, Portion 10, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Inyoka Cabin @ iKhayalamafu Mountain Reserve is 'n selfsorgkothuis in die iKhayalamafu Natuurreservaat aan die bopunt van die Champagne-vallei in die Sentrale Drakensberge wat 'n Wêrelderfenisgebied is. Hierdie houthuisie is ideaal vir 'n paartjie wat na 'n romantiese wegbreek naby die stroompie met 'n asemrowende uitsig oor die inheemse woud op soek is.
Dié verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein tafel waarby gaste kan eet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die houthuisie lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Die ekovriendelike-verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Verder is daar baie staproetes deur inheemse woude met watervalle en grotte wat gaste kan verken. Die Sphinx- en Crystal-watervalle, is binne die grense van hierdie skilderagtige eiendom en is stapafstand vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ricky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 87
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- iKhayalamafu Mountain Reserve, Farm Wostijn 2, Portion 10, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inyoka Cabin @ iKhayalamafu Mountain Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
iKhayalamafu Mountain Reserve, Farm Wostijn 2, Portion 10, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang