Irina House & Yoga Studio
Beskrywing
Die Tuinwoonstel is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Hierdie woonstel het 'n rugsteun water- en sonkragstelsel. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n verhitte swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie eiendom beurtkragvriendelik is. Die eiendom is toegerus met 'n sonkragstelsel en 'n noodkragopwekker vir noodsaaklikhede.
'n Volledige Engelse ontbyt en koffie is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
'n Joga-klas van 30 minute sal ingesluit word as u meer as 2 dae bespreek.
Die eiendom het 'n rugsteunkragopwekker en 'n sonkragstelsel vir gaste se gerief, en JoJo-watertenks.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n lieflike kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende leefarea is ingerig met gemaklike leerbanke en 'n TV. 'n Verhitte swembad en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die huis het 'n lieflike terras met see-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie eiendom beurtkragvriendelik is. Die eiendom is toegerus met 'n sonkragstelsel en 'n noodkragopwekker vir noodsaaklikhede.
'n Volledige Engelse ontbyt en koffie is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
'n Joga-klas van 30 minute sal ingesluit word as u meer as 2 dae bespreek.
Die eiendom het 'n rugsteunkragopwekker en 'n sonkragstelsel vir gaste se gerief, en JoJo-watertenks.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone Road 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang