Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irina House and Whale Deck

Selfsorg
Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tuinwoonstel is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Hierdie woonstel het 'n rugsteun water- en sonkragstelsel. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n verhitte swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie. Dit is met sonkrag en 'n nood-kragopwekker vir noodsaaklikhede toegerus.
'n Volledige Engelse ontbyt en koffie is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
'n 30 minute-jogaklas is ingesluit indien die bespreking meer as 2 dae is.
Die verblyf het 'n kragopwekker en sonkragstelsel, asook JoJo-tenke.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Irina-huis
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n lieflike kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en hierdie gaste gebruik die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi en 'n verhitte swembad is beskikbaar. Hierdie huis het 'n lieflike terras wat met 'n see-uitsig spog.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie. Dit is met sonkrag en 'n nood-kragopwekker vir noodsaaklikhede toegerus.
'n Volledige Engelse ontbyt en koffie is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
'n 30 minute-jogaklas is ingesluit indien die bespreking meer as 2 dae is.
Die verblyf het 'n kragopwekker en sonkragstelsel, asook JoJo-tenke.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c96b13f6f654abcebba40c3c7e0d6dbce5f3df6f12d10c033f6a2a33eeecec45b631750f6f41a65c7f92555dce16eeb2803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Bidstone Road 506A Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.886923927169 30.350628837663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem