Ithaca 13
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1 St Patrick Street, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ithaca 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is naby Lucien-strand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer, wat ook 'n stort het.
Die oopplan-kombuis bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. As u DStv verkies, bring asseblief u eie dekodeerder saam (geen Explora nie).
Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area vir gaste om te gebruik. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar. Let asseblief daarop dat die lugversorging in hierdie woonstel nie werk nie.
Daarbenewens is die kompleks naby restaurante, 'n Spar-supermark en 'n rit vanaf ander besienswaardighede in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 St Patrick Street, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ithaca 13 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1 St Patrick Street, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang