+13
Selfsorg in Sonskynkus

Ivca Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cathy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, veilig en sommer net lekker! Ons het baie lekker gebly by Ivca Cottage. Lizette het ons vriendelik ontvang en dadelik laat welkom voel. Sy het deurgaans in kontak gebly om te verseker dat ons gemaklik is. Die eenheid was netjies en skoon, toegerus met als wat ons nodig gehad het. Die onderdak braai area en swembad is 'n groot pluspunt. Ons sal beslis weer gaan kuier! Baie dankie aan Lizette hul vir hul gasvryheid en aan Lekkeslaap vir jul puik diens weereens. Vriendelike groete. Cathy van der Westhuizen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R335, Commando Kraal Estate Portion 163, Addo, 6105, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79ef8f3135d778cf13157a539f1950439624f6b2bcdfe7874d99391b2bc9bbaa7ea570b3ad25cf093fdafa95dc4038f41df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R335 Commando Kraal Estate Portion 163 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.535531083725 25.692979505672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang