Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Iwamanzi Chalets
- Alles ingesluit. Drie maaltye per dag, kamerdiens, wasgoeddiens en 2 wildritte of begeleide wandelings.
Huisreëls
Tariewe sluit nie vlugte, 'n lughawependeldiens, dagtoere, drankies en fooitjies in nie.
Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Rook is verbode in die chalets.
WiFi is by die hooflodge beskikbaar, maar nie in die chalets nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Waterval Road KZ10, Iwamanzi Private Wilderness Reserve, Koster, 0348, Noordwes
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang