Izimbalizethu
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 93 Gantner Street, Forrest Hill, Johannesburg, 2140, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Izimbalisethu is 'n ruim selfsorghuis in die rustige woonbuurt Forrest Hill, Johannesburg. Dit is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea is langs die kombuis en het knus rusbanke. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek is op die perseel, agter veilige hekke beskikbaar. Forrest Hill spog met 'n uiteenlopende reeks restaurante. Boonop is die verblyf net 20 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 93 Gantner Street, Forrest Hill, Johannesburg, 2140, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Gantner Street, Forrest Hill, Johannesburg, 2140, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang