Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar. 'n Minimum bestelling van 4 gaste word vereis. Let asb. dat dit nie 'n restaurant is nie, maar eerder 'n eetkamer, so maaltye is vasgestel en moet vooraf bespreek word.
Alhoewel gaste welkom is om hul eie wildritte en boswandelings te doen, kan begeleide wildritte en boswandelings teen 'n ekstra fooi per persoon bespreek word.
Let asb. dat die laaste 18 km van die grondpad na die plaas in 'n swak toestand is, ry dus asb. versigtig en maak voorsiening vir ekstra reistyd op hierdie pad. 'n 4x4-voertuig is nie nodig nie, maar 'n voertuig met 'n bietjie grondvryhoogte word aanbeveel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lephalale Local Municipality, Tuissnek, 0530, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang