+30
Gastehuis in Vrystaat

Jacobusdaal Gasteplaas

10 gaste

5 slaapkamers

8 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R103, Jacobusdaal Farm 744, Vrede, 9835, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Jacobusdaal Gasteplaas is 'n bekoorlike huis wat in Vrede geleë is en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is perfek vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 10 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Die badkamers is elk toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit gemaklike rusbanke in en lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die huis maak oop op 'n boma-area, 'n lapa met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n swembad. Dit werk op 'n gasgeiser en sonkrag. Vir ekstra gerief het gaste toegang tot 2 toesluitmotorhuise.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Kombuisie
Braai

Ligging

  • R103, Jacobusdaal Farm 744, Vrede, 9835, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

R103, Jacobusdaal Farm 744, Vrede, 9835, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dabcc00a6d0248e818f8d0643d2c63d56eb3357b637fdc2c8bc4ef6a2197124770d8c6401868da4b6691ab2c9f6fa26e937?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) R103 Jacobusdaal Farm 744 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.29264322884 28.911217768489
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang