- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - JAK Strydom Private Nature Reserve, 14 km from Aliwal North, 9750, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
JAK Strydom is 14 km vanaf Aliwal-Noord op die oewer van die Ornjerivier en bied 2 selfsorglodges wat ideaal is vir families, vriende of besighede.
Buffalo Lodge het 5 en suite-slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die lodge is geskik vir vriende of paartjies wat privaat en suite-badkamers verkies. Dit het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n ketel, potte en panne toegerus is. Daar is ook 'n leefarea met 'n uitsig oor die grasperk en natuurreservaat. Verder het die leefarea 'n pooltafel, veerpyltjiebord, lapa, vuurput, boontjiesakke en 'n swembadjie. Daar is 'n slim-TV met Netflix en die DStv-app en WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot parkeerplek op die eiendom.
Bontebok Lodge beskik oor 3 tweeslaapkamer-woonstelle, elk met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke woonstel het 1 badkamer met 'n stort en 'n klein leefarea wat dit geskik maak vir gesinne wat nie omgee om 'n badkamer te deel nie. Die lodge het ook 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n swembad met 'n uitsig oor die natuurreservaat. Daar is 'n lapa, vuurput en sonstoele. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, vrieskas, oond, stoof, breekware, 'n broodrooster, ketel, potte en panne toegerus. Ekstra geriewe sluit 'n slim-TV met Netflix en die DStv-app in. Die lodge het ook WiFi.
Aktiwiteite sluit selfry-wildritte, visvang en pieknieks op die oewer van die Oranjerivier in.
Tydens die Desembervakansie kan dié lodges as 'n geheel of as aparte eenhede bespreek genaamd die Tweeslaapkamer-eenhede en die Buffalo 2-Enkelbedkamers.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- JAK Strydom Private Nature Reserve, 14 km from Aliwal North, 9750, Vrystaat
- Gaste dink JAK Strydom het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
JAK Strydom Private Nature Reserve, 14 km from Aliwal North, 9750, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang