10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Jakaranda Avenue, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jakarandalaan is 'n selfsorg-vakansiehuis in Oudtshoorn. Dit is die grootste dorp in die Klein Karoo en is op die beroemde Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë.
Die huis het slaapplek vir tot 10 mense in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers wat elk beskik oor of 'n bad of 'n stort. Daar is dubbel- en enkelbeddens beskikbaar in die kamers. Die huis het lugversorging en waaiers vir die somer.
Die volledig toegeruste selfsorgkombuis beskik oor 'n stoof, oond, yskas en mikrogolfoond en daar is oorgenoeg sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler in die ruim leefarea.
Gaste het toegang tot 'n patio met 'n buitetafel en 6 stoele wat gedeeltelik onderdak is. Die ingeboude braaigeriewe en swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Jakaranda Avenue, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Jakarandalaan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Jakaranda Avenue, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang