Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marquerite E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Salig, netjies en luuks. Ons het baie lekker gebly, mooiste plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik. Ons het heerlik gebly en gebraai met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel K
1 nag
5.0
Mei 2025

Ontspannend. Baie lekker gebly met die kaggel wat kletter in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantasties. Pragtige plek. Alles mooi en gerieflik. Sal definitief teruggaan vir 'n langer kuier. Hulle het tot 'n braai meal vir ons gereël asook hout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die Karoo se mooi op steroïede. Die rustigeheid van Loxton is soos 'n tonikum. Vriendelike mense en die mooiste natuurskoon. Die huis het alles gehad wat ons verwag het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Karoonag
Baie dankie, Albie, verheug dat jy jou kuier by ons geniet het. Groete, Jakhalsdans span

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marquerite E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netjies, skoon en veilig. Baie geriewe beskikbaar. Beste ervaring nog! Ons het baie lekker gebly, dit was so netjies en skoon en alles was net te mooi. Hou van die modern met ou styl, het ons tyd baie geniet. Sal definitief volgende keer daar wil braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dis skoon, netjies, goed toegerus, veilig met 'n vriendelike ontvangs. Dis skoon, netjies, goed toegerus, veilig, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig in n besonderse huis. Onthou net goed om muskiete te beveg. Heerlik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Die hoogtepunt was die vriendelike mense van Loxton. Uitleg van die huis is baie prakties en netjies. Instruksies is baie duidelik en die bure was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner of Fraserburg Street and Kempen Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhrSNUpD28QBoVB5TQv3vHRgXPjXzk6gVr5je1MV88F4eFbueHf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 Corner of Fraserburg Street and Kempen Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.480419584506 22.354078301219
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang