+8
Selfsorg in Loxton

Karoorus Mossie, Jakhalsdans Loxton Stay

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
2.5
Elsabe H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Rustig, omgewing is stil en wat heerlik was dit is stapafstand van eetplekke. Ons bespreking is verander n.a.v. ons versoek en aangepas na Karoorus Swaeltjie. Ons terugvoering is dus op Karoorus Swaeltjie. Goed toegeruste verblyf, ons verblyf was baie aangenaam en akkommodasie is skoon en netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2025

Tevrede. Tevrede, dit het gegee wat ek nodig gehad het. 'n Televisie sou lekker gewees het of WiFi. Vir enkel reisigers raak dit stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Beaufort Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98bcc37f6f0135ec17f584d973140cc03b5e73d814885a075635cd71593bc8da0d8a1989f4607e989eaded8d323b205cd1df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 20 Beaufort Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.479462592087 22.353666866611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang