- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Salisbury Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Jakita’s Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in 'n strandwoonhuis vol karakter. Die huis is versteek in die natuurlike omgewing van die kusdorpie Ballito. Dit is ideaal vir wittebroodpaartjies, spesiale geleenthede, klein sakegeleenthede of sommer net om te ontspan.
Die huis het eklektiese-sjiek Afrika-dekor met luukse houtvloere en opvoudeure wat lei na 'n dek met see-uitsigte in die verte.
Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers. Elke kamer is uniek versier en ontwerp en het gehaltebeddens. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met Netflix, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en luukse toiletware.
Die gastehuis het braaigeriewe, 'n groot buitelug-swembad, 'n groot, subtropiese tuin met koivis en volop voëls, bordspeletjies en 'n gastesitkamer.
Masseer-, voetbehandeling-, manikuur- en pamperlang-pakette is beskikbaar by die gastehuis sowel as gepakte middagetes vir stranduitstappies of die pad. Dit kan vooraf bestel word. Strandhanddoeke word voorsien. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Samuel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 12 Salisbury Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Jakita’s Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Salisbury Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang