6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Jaloersplek Hoofhuis is 'n bekoorlike selfsorghuis in Parys, Vrystaat. Hierdie verblyf is naby restaurante, winkels, die Vaalrivier en die bekende Eiffeltoring in Parys.
Dié huis beskik oor 2 gesinsslaapkamers en 3 badkamers en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 kamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot 'n leeskamer met baie boeke en 'n binne- en buitebraai-area met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter die hek beskikbaar. Daar is ook 'n tuin met 'n sitarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jaloersplek Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 60 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Jaloersplek Hoofhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang