Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Laat-inklokfooi sal gehef word indien gaste na 20:00 inklok.
Rook in die eenhede is verbode.
Daar is slegs veilige parkeerplek vir 1 voertuig per gastekamer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang vir besoekers moet vooraf met die eienaar gereël word.
Harde musiek is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite lei na 'n privaat binnehof met braaigeriewe. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Laat-inklokfooi sal gehef word indien gaste na 20:00 inklok.
Rook in die eenhede is verbode.
Daar is slegs veilige parkeerplek vir 1 voertuig per gastekamer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang vir besoekers moet vooraf met die eienaar gereël word.
Harde musiek is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie romantiese wittebroodkamer lei na 'n toegeboude stoep met 'n ononderbroke see-uitsig en privaatheid. Daar is lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Laat-inklokfooi sal gehef word indien gaste na 20:00 inklok.
Rook in die eenhede is verbode.
Daar is slegs veilige parkeerplek vir 1 voertuig per gastekamer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang vir besoekers moet vooraf met die eienaar gereël word.
Harde musiek is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige kamer front na die see en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n stoep met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Laat-inklokfooi sal gehef word indien gaste na 20:00 inklok.
Rook in die eenhede is verbode.
Daar is slegs veilige parkeerplek vir 1 voertuig per gastekamer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang vir besoekers moet vooraf met die eienaar gereël word.
Harde musiek is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Laat-inklokfooi sal gehef word indien gaste na 20:00 inklok.
Rook in die eenhede is verbode.
Daar is slegs veilige parkeerplek vir 1 voertuig per gastekamer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang vir besoekers moet vooraf met die eienaar gereël word.
Harde musiek is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en WiFi. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Laat-inklokfooi sal gehef word indien gaste na 20:00 inklok.
Rook in die eenhede is verbode.
Daar is slegs veilige parkeerplek vir 1 voertuig per gastekamer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Toegang vir besoekers moet vooraf met die eienaar gereël word.
Harde musiek is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Strand Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang