Beskrywing
Geskik vir 1 of 2 persone . Is n cozy oop plan kamer met net 1 dubbelbed en smart tv met netflix, gaste kan op hulle eie youtube of dstv inlog. Die kamer het n lekker groot laaikas vir klere en ekstra rakke vir bagasie , en hang plek vir klere. Die kombuis area het n tafel om te sit en eet of werk , n wasbak en elektriese toerusting soos ketel, mikrogolf, klein yskas , klein gas stoof, airfryer, toaster, en breekware en eet gerei. Die badkamer het n toilet, wasbak en stort. Daar is plek vir 1 voertuig met veilige parkeerplek binne die erf. Buite is n gesamentlike sit tuin , braai en rook area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n laaikas vir klere en ekstra rakke vir berging. Die eenheid het ook 'n slim-TV en sonkrag. Die kamer het 'n aparte kombuisie met 'n eetkamertafel en 'n rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, gasstoof, wasbak, broodrooster, eierkoker, eetgerei en breekware. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Een voertuig kan veilig op die perseel geparkeer word. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitplek, braai en rookarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Samuel Street, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang