+117
Selfsorg in Randhart

Janeve Guest Cottage

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Geskik vir 1 of 2 persone . Is n cozy oop plan kamer met net 1 dubbelbed en smart tv met netflix, gaste kan op hulle eie youtube of dstv inlog. Die kamer het n lekker groot laaikas vir klere en ekstra rakke vir bagasie , en hang plek vir klere. Die kombuis area het n tafel om te sit en eet of werk , n wasbak en elektriese toerusting soos ketel, mikrogolf, klein yskas , klein gas stoof, airfryer, toaster, en breekware en eet gerei. Die badkamer het n toilet, wasbak en stort. Daar is plek vir 1 voertuig met veilige parkeerplek binne die erf. Buite is n gesamentlike sit tuin , braai en rook area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
DStv
Sluit SuperSport in
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 2
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Sluit SuperSport in
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Is geskik vir 2 persone. Beskik oor n koniging bed , met n laaikas vir klere en ekstra rakke vir pak plek. Die kamer het n apparte kombuisie met n eet tafel en rusbank . Kombuisie is ingerig met groot yskas en frieskas , mikrogolf oond, airfryer, gas stoof, wasbak, toaster, eierkoker , eetgerei en breekware. Die badkamer het n toilet, stort en wasbak. Plek vir 1 voertuig met veilige parkeerplek. Buite is n gesamentlike sit , braai en rook area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates are displayed on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

3 Samuel Street, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92d6468eadfb971c8463b2872e5dbfe3873b72ba0a13beb447712f9903377056102ae190c681dc9c44b5130b58f95d8a9af9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Samuel Street Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.288027396692 28.119253308557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang