- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Panama 182, Mariental, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Jansen Kalahari Guest Farm is op ‘n 5000 ha-plaas buite Mariental in Namibië se suide geleë. Dis die ideale oornagplek tussen Windhoek en die Visriviercanyon of die Suid-Afrikaanse grenspos.
Daar is 5 basiese selfsorg-chalets waarvan 2 chalets slaapplek vir 5 gaste en 3 chalets slaapplek vir 2 gaste het. Elke kombuis is toegerus met ‘n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
By Jansen Kalahari Guest Farm kan gaste die uitgestrekte landskap met ‘n uitsig oor die sandduine tussen die verspreide kameeldoringbome in die Kalahariwoestyn geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm Panama 182, Mariental, Hardap
- Gaste dink Jansen Kalahari Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Panama 182, Mariental, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang