+38
Selfsorg in Midrand

Jay's Polofields

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Jay's Polofields is 'n stylvolle drieslaapkamer-woonstel op die eerste verdieping in Midrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep en bied slaapplek aan 6 gaste.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Twee badkamers het 'n stort, toilet en wasbak en die derde badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV.

Daar is 'n balkon met 'n ingeboude braai. Polofields is 'n landgoed wat omhein is, sentraal geleë is en rugsteunkrag het.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 218
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 218
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 218
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8b0301e9302b95d58522d743924dbc4f630878c322c2d49bb26d38f4d3af086b95799dd1b4e37b19ff9e71fd94585c2ddb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 218 per nag (plek vir 6) Polofields Drive The Polofields Waterfall City 2066 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.027253 28.086045
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang