- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Link Road, South Sands complex, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
J&B Beach Apartments is gehalte-selfsorgwoonstelle op die seefront in die South Sands-kompleks in Freeland Park, Scottburgh. Dit is minder as 1 km vanaf die dorp, verskeie restaurante en ander geriewe. Daar is baie om in die omliggende area te doen.
Verblyf word in 2 oopplan-studiowoonstelle en in ’n twee- en drieslaapkamer-woonstel gebied. Elke eenheid het ’n goed toegeruste kombuis en sitarea. Daar is ’n TV met DStv Premium, onbeperkte WiFi en braaigeriewe. Elke eenheid het lugversorging.
Daar is ’n gedeelde parkeerterrein in die kompleks en ’n paadjie wat direk na die strand lei.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Link Road, South Sands complex, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink J&B Beach Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Link Road, South Sands complex, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang