- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Jean-Alno Gastehuis is in die dorpie Modimolle in die Waterbergstreek van Limpopo.
Die gastehuis het slaapplek vir 12 gaste in 6 ruim slaapkamers wat toegerus is met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Die kamers het elk 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met Netflix en lugversorging of waaier.
Ander geriewe sluit in braaigeriewe, 'n swembad, veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Doendinge in die Modimolle omgewing sluit voetslaan, bergfietsry, wildkyk, perdry, voëlkyk en Zipline in. Die gastehuis is ongeveer 3 km vanaf die Coro Creek Gholflandgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hanno Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Jean-Alno Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang