LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jean-Alno Gastehuis | LekkeSlaap
+13

Jean-Alno Gastehuis

17 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 2, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jean-Alno Gastehuis is in die dorpie Modimolle in die Waterbergstreek van Limpopo.

Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 ruim slaapkamers wat toegerus is met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Die kamers het elk 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier.

Ander geriewe sluit in braaigeriewe, 'n swembad, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Doendinge in die Modimolle omgewing sluit voetslaan, bergfietsry, wildkyk, perdry, voëlkyk en Zipline in. Die gastehuis is ongeveer 3 km vanaf die Coro Creek Gholflandgoed.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Jean-Alno Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Golfstraat 2, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Jean-Alno Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 2, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArGigxrXTqtVAj7cjCDqeiko1oOXDL3fQmTIYEu2CdSU8sg6LW2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 2 Golf Street Modimolle 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.705675991279 28.39405175128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!