Jefa Heights
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Bryn Road, Marina Da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jefa Heights is 'n pragtige eiendom in die hartjie van Kaapstad, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n paartjie se wegbreek. Geleë teen 'n berghelling in 'n veilige en stil doodloopstraat, bied hierdie eenheid asemrowende uitsigte oor Tafelberg, Zandvlei, Marina da Gama, Muizenbergstrand en die Constantiaberg-bergreeks.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie-area is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, ketel en mikrogolfoond vir gerieflike verhitting-en-eet-opsies. Die eenheid beskik ook oor 'n slim-TV met gratis WiFi vir gaste se vermaak.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en strande. Met gratis parkering op straat, 24-uur-sekuriteit en skilderagtige uitsigte, behoort gaste 'n veilige en aangename verblyf te ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Bryn Road, Marina Da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Bryn Road, Marina Da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang