Jessica's Self-catering
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Portland Drive, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Jessica's Self-catering bied 5 moderne kamers in Umhlanga. Die gastehuis is ideaal geleë en slegs ’n paar minute vanaf die strand en ander besienswaardighede in die area.
Verblyf word in 2 gesinskamers, 2 moderne koningingrootte-kamers en 1 sakekamer met 2 enkelbeddens gebied. Alle kamers, behalwe die 2-enkelbedkamer, het privaat badkamers, kombuisgeriewe, slim-TV's, lugversorging, WiFi en privaat ingange.
Die gastehuis beskik ook oor 'n lapa met 'n swembad, 2 braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie. Jessica's Self-catering is naby Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, Bronze Beach, Oceans Mall, Gateway winkelsentrum, die Pearls en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 35 Portland Drive, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Jessica's Self-catering het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Portland Drive, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang