Jessicas B&B and Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jessicas B&B and Self-catering bied gastekamers in Umhlanga. Die gastehuis is ideaal geleë en slegs ’n paar minute vanaf die strand en ander besienswaardighede in die area.

Verblyf by Jessicas B&B and Self-catering bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Die kamers het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en elke kamer het ’n privaat badkamer.

Daar is ’n kombuisie met ’n yskassie, ketel, mini-koker en breekware in elke kamer, asook lugversorging, gratis WiFi en ’n LED-TV. Ontbyt kan teen 'n fooi gereël word.

Die gastehuis het ’n lapa met ’n rotsswembad, 3 braaigeriewe om te huur en parkeerplek. Jessicas B&B and Self-catering is naby Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, Bronze Beach, Protea Mall, Gateway-winkelsentrum, Jimmy Jungles en ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jessicas B&B And Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za