Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Kloof

Jessica's Secret Garden

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ansie W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Hoogs aan te bevele. Dit was vir seker een van die lekkerste verblyf oornag plekke waarby ons al ooit oorgeslaap het. Dit is skoon, netjies, stil en baie veilig. Dit was heerlik om deur die secret forest en pragtige groen tuin te loop na 'n lang rit. Ons het baie tuis en welkom gevoel met die pragtige Kers koekies en komplimentêre koeldrank en die twee hondjies wat so vrolik ons verwelkom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Jessica's Secret Garden
Baie dankie. Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Clerise R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Veilig en bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is vir oornag. Veilig en rustig met vars linne en sagte handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wisden N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Fantastic. Excellent location, helpful staff. Neat, clean cottage. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable, peaceful, clean, professional. On our travels of more than 2,000 km through SA in 2 weeks, this was the best place we encountered! Deserves a 5 star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Jessica's Secret Garden
Thank you so much, Leon. Looking forward to hosting you in the future.

Ansche G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing, peaceful and unique. Lovely calm environment. Very homely. Attention to detail and love has been put into the forest that's absolutely breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvrye gasvrou, pragtige ligging. Waarde vir jou geld. Gerieflike kamer. Perfek vir ons oornagplek! Die ligging is stil en pragtig in 'n lieflike voorstad van Kloof. Die kamer was soos beskryf. Dit was skoon en gemaklik, en die gasvrou was vriendelik en verwelkomend. Die verblyf is in 'n pragtige tuin geleë, en dit is beslis 'n plek waar ons weer sal bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta E
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Skoon, gerieflik en gemaklik! Dit was lekker! En baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Alle verwagtings oortref! Jessica's Secret Garden is niks minder as 'n juweel nie. Ons verwagtinge was oortref in elke opsig. Elke detail het gespreek van gasvryheid, van die komplimentêre items in die yskas tot die oulikste 2 hondjies wat ons verwelkom het. Ek wil 6 sterre gee. Dit sê seker alles?!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfek. Ja, was 'n mooi plek en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie goed, goeie waarde vir geld. Baie lekker, dankie. Gemaklik, in 'n goeie area. Daar was alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Jessica Place, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95302419e11cad5c4c606b112f93c9aa75a140537af9964ca2a117660b3657a541f0a2a4dc5ea6a001fed774b305a9cddd02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 7 Jessica Place Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.7866765 30.8450268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang