+21
Selfsorg in Plettenbergbaai

Keurbooms Getaway Studio

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ajirah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kuier was relaxing en alles pragtig. Agent baie vriendelik. Alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly, alles baie netjies en gerieflik. Sal enige tyd weer teruggaan. Sal dit enige tyd aanbeveel vir nuwe gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas Theodorus U
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Lekker stil area, veral as jy wil rus na lang reis. Baie stil en in kompleks geleë met goeie sekuriteit. Ruim vertrek met alle geriewe wat jy nodig mag kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great stay. Spotlessly clean, with everything you could want for a short stay. Great decor and private little garden and braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike eenheid met baie lekker, rustige, mooi omgewing. Baie netjiese en gerieflike eenheid. Lekker bed en beddegoed. Sal beslis weer die verblyf gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Awesome, awesome. Really enjoyed our time in Plett and the studio is in an excellent location, ideal for a relaxing break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget D
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Beautiful unit, very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Teleurgesteld. Baie teleurgesteld, die aircon het nie gewerk nie en die stortvloer was nie geteel nie. Water wou nie in die drein uitloop nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adéle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het, was daar. Mooi skoon. Bed was lekker gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beveel met oop gemoed aan. Baie aangenaam, jammer ons het nie langer gebly nie. Eenheid keurig netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mavis E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome. Perfect and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 299

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Main Road, H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dbe9f732178be2c08ffe11f921f7ca23f2a78c5fecae51ea2657557123f8f20ca22ddbf1548e0d5caceb2a237381b504b4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 166 5 1 5 1 Main Road H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009440126787 23.422437363264

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang