Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie is 'n rookvrye woning en rook en vape word slegs buite toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die maksimum besetting is 6 gaste.
Daar word van gaste verwag om die vestigingskontrak te voltooi, wat deur die verteenwoordiger gestuur sal word. Hierdie kontrak is bindend vir beide partye.
Gaste sal 15 gratis eenhede elektrisiteit per dag ontvang; daarna sal hulle hul eie elektrisiteit moet aankoop.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Jonkersberg Street, Fraaiuitsig, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang