+15

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ronaldo M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Loopafstand van die see. Naby alles en baie veilige woonbuurt. Ons het elke oomblik geniet in Jeffreysbaai. Dit was ons eerste keer dat ons so ver gereis het, maar dit was een van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly en die plek is goed toegerus en mooi versorg. Glad nie geskik vir mense wat nie trappe kan klim nie. Baie lekker gebly en die plek is goed toegerus en mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker rustig. Lekker naby die strand. Baie gerieflike eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very nice. Very nice place to stay. Would highly recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlize J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Great stay 10/10. We had a great stay! The house is really nice and everything we needed, even spices, was available. The host also responded very quickly when we had some issues, and it was resolved with no trouble.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie J
Lang verblyf
4.6
Mrt 2024

Baie lekker. Sal aanbeveel vir almal. Ja, verblyf was lekker en sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Fantastic. The location is absolutely great. So close to the beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salume H
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Kon nie vra vir beter. Ons is vriendelik verwelkom. Tannie Suzie het moeite gedoen om ons gemak te hê en ons uit te wys waar kan ons wat kry. Andrew (eienaar) het als mooi verduidelik. Was gerieflik naby die strand en nie ver van enige eetplekke of winkels nie. WiFi was beskikbaar vir wanneer ons gewerk het. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabby P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Exceeded all expectations. Very clean, cozy and modern. Love everything about the place, friendly hosts, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Love it. Awesome home away from home. So lekker gebly. Sal vir seker weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

14 Uys Street, 9 Roux Villas, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f06ae0792c83acf8609144fde686bbf2de6d432d8421eceeb03fddc93c0d9c90dcc750084197360bffc7b37bf7dfc672112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 14 Uys Street 9 Roux Villas 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0474387 24.9250579

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang