+50
Selfsorg in Midrand

Joseph's Polofields

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Joseph's Polofields is 'n selfsorgwoonstel op die Polofields Lifestyle Estate in Midrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike basis terwyl hulle die omliggende area en geriewe besoek.

Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 die slaapkamers het dubbelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n braai en sitplek, 'n omheinde tuin, rugsteunkrag en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, 'n spa, muurbalbane en 'n restaurant op die perseel. Die woonstel is naby verskeie winkels en restaurante geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd01cbaa81a086dff6daf008eba9d0e40897275f413886431733d0865efd244d397c71087fc0c4fd6ce07bcba1c9040d0a2f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) Polofields Drive The Polofields Waterfall City 2066 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.025967465442 28.085684521288
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang