3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Glen Drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
JSA Studio is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Verwoerdpark op dieselfde perseel waar die eienaars woon, maar dit het 'n aparte ingang. Die woonstel is ideaal vir gaste wat Alberton Netcare Hospitaal moet besoek en is naby hoofweë. Dit is net 20 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Daar is oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ontbythoekie met sitplek vir 2 toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n klein buite-area met sitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n geslote area met 'n motorafdak agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ettienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 39 Glen Drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink JSA Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Glen Drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang