Juani 26
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Juani 26 is in 'n veilige kompleks in die klein dorpie Parys. Die kompleks is naby die Vaalrivier en die Afridome geleë.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgeriewe. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area en parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.
Gaste kan doendinge soos gholf, voetslaan, riviervlotvaart, abseil, Zipline, Valskerm, 4x4-roetes, kunsvlieghengel en verfbal in die omliggende area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Derek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Juani 26 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang