Beskrywing
Die kamers het lugversorging, luukse meubels en groot vensters en skuifdeure wat uitsigte oor die Zambezirivier bied. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n kluis en 'n slim-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Die Kumbela Restaurant se tye is as volg:
Ontbyt: 07:00 tot 09:30
Middagete: 12:00 tot 14:00
Aandete: 18:00 tot 20:30
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke chalet het lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskassie en ketel. Elke chalet het ook 'n slim-TV en 'n kluis. Gaste in die chalets het toegang tot 'n braaistaander.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Elke chalet het lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskassie en ketel. Elke chalet het ook 'n slim-TV en 'n kluis. Gaste in die chalets het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Die Kumbela Restaurant se tye is as volg:
Ontbyt: 07:00 tot 09:30
Middagete: 12:00 tot 14:00
Aandete: 18:00 tot 20:30
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die sitarea het sitplek en 'n slim-TV. Buite is daar tuinstoele, 'n tafel en 'n braaistaander.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Die Kumbela Restaurant se tye is as volg:
Ontbyt: 07:00 tot 09:30
Middagete: 12:00 tot 14:00
Aandete: 18:00 tot 20:30
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Namwi Island, Katima Mulilo, Zambezi
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang