Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Katima Mulilo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Katima Mulilo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Katima Mulilo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Katima Mulilo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Katima Mulilo Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Katima Mulilo

Kololo Bed & Breakfast bied skoon, veilige verblyf in Katima Mulilo. Dié dorp is in die Caprivi-area en is die hoofdorp in die Zambezistreek - Namibië se noordoostelike uitbreiding wat tot in Sentraal-Suider-Afrik...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Katima Mulilo

Caprivi Houseboat Safari Lodge is aan die oewer van die Zambezirivier net 5 km vanaf Katimo Mulilo. Gaste kan kies tussen 'n tent-eenheid en 5 aardse chalets wat na die rivieroewer front. Die chalets het gemaklike ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Katima Mulilo

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Zambezi, Namibia

Zambezi Mubala Camp is tussen bome teen die water geleë en is ideaal vir natuurliefhebbers wat terselfdertyd geriewe byderhand wil hê. Zambezi Mubala Camp bied safari-kampgeriewe teen die Zambezirivieroewer met as...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Zambezi, Namibia

Zambezi Mubala Campsite is op die oewer van die Zambezirivier in 'n ruigte met bome. Die kampeerplek is ideaal vir tradisionele kampeerders wat mal is oor die buitelug. Dit is 31 km oos van Katima Mulilo langs die B...

Vanaf
R3 866
per nag, vir 2 mense
B&B in Zambezi, Namibia

Zambezi Mubala Lodge is 'n moderne lodge op die oewer van die Zambezi-rivier en bied 'n rivierwegbreek. Dié lodge is 40 km oos van Katima Mulilo langs die B8. Die lodge is 'n voëlkenner se droom en is die tuiste v...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Katima Mulilo

Vanaf
R2 238
per nag, vir 2 mense
B&B in Zambezi, Namibia

Chobe River Camp is enige wild- en voëlkykliefhebber se droom en is op die oewer van die Chobe-river geleë. Dis die ideale plek om te ontspan, net oorkant die rivier vanaf die Chobe Natuurreservaat. Die lodge is d...

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Zambezi, Namibia

Chobe River Camping is 'n wild- en voël-liefhebber se droom en is aan die oewer van die Chobe Rivier. Dit is die ideale plek om te ontspan, net oor die rivier van die Chobe Natuurreservaat af. Chobe River Camping i...

Vanaf
R6 667
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zambezi, Namibia

Serondela Lodge is aan die Namibiese oewer van die Choberivier geleë oorkant die bekende Chobe Nasionale Park wat noue ontmoetings met wild verseker. Dié area is bekend vir sy troppe olifante en Kaapse buffels wat...

Vanaf
R17 010
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zambezi, Namibia

Chobe Water Villas bied verblyf wat alle etes insluit. Dié villas is aan die oewer van die Choberivier in die Kasika Bewarea van sowat 150 m² in die Kavango-streek van Namibië geleë. Verblyf by Chobe Water Vill...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Katima Mulilo

Vanaf
R5 460
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zambezi, Namibia

Lianshulu Bush Lodge bied verblyf wat aandete en ontbyt, of alle etes indien verkies, insluit. Dit is in Mudumu Nasionale Park in Namibië se Zambezi-streek. Verblyf word gebied in 8 losstaande chalets. Elke chalet...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]