120 gaste
1 slaapkamer
6 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 120 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Jukskeipark bied bekostigbare, gemaklike oornag- en selfsorgverblyf aan die oewer van die Valsrivier in Kroonstad.
Die park is langs die N1 geleë en het ook 12 karavaanstaanplekke wat ideaal is vir oornagverblyf met 'n motorhuis of karavaan.
Daar is 20 selfsorg-eenhede, elk met 2 tot 3 slaapkamers en 1 of 2 badkamers, sowel as 'n selfsorgkombuis. Die eenhede kan 'n maksimum van 150 gaste akkommodeer. Elke eenheid het gemaklike beddens, sagte duvets en privaat ingange. Elke chalet het ook sy eie braai-area.
Die groot gronde bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook die ontvangsfasiliteit teen 'n bykomende koste gebruik. Gratis toegang tot WiFi is ook beskikbaar vir alle gaste. Kroonstad bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend visvang, stap, fietsry, besoeke aan historiese geboue, die leeu-teelprogram en perdry. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tertius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Jukskeipark het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Hill Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 120 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang