2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Brunsfelsia Road, Nahoon Valley, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Just Self Catering is 'n knus selfsorg-eenheid geleë op die eienaar se eiendom in die stil buurt van Nahoon Valley, Oos-Londen. Dit is 'n ideale keuse vir oornagverblyf of sakereisigers.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor twee enkelbeddens in 'n goed toegeruste slaapkamer met ruim kasruimte. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet, asook 'n aparte gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir u gerief.
Daar is 'n gemaklike sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en lugversorging vir ekstra gemak.
Gaste kan hul privaat braai-area geniet, en veilige parkering is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Hierdie eiendom bied 'n rustige en veilige verblyf naby Oos-Londen se plaaslike geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Heidi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 3 Brunsfelsia Road, Nahoon Valley, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Just Self Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Brunsfelsia Road, Nahoon Valley, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang