+26
Selfsorg in Wes-Kaap

Justbe Farm Retreat - Cabin 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peace and tranquillity. Absolutely amazing and picturesque, relaxation at its best. The silence was fantastic, the view stunning, and the animals breathtaking. We will definitely return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Romanties en rustig. As jy wil wegbreek saam met jou lewensmaat, dan is hierdie die plek vir jou. Stil, rustig en romanties. Of jy vir een nag gaan of vir twee nagte, dit is absoluut die moeite werd. Ons het die mooiste sonopkoms gehad en het selfs zebras en ander diere van ver gesien. Die warm bad was die hoogtepunt en absoluut die moeite werd om te probeer. Die hut is baie privaat en baie veilig met alles wat jy benodig vir jou verblyf. Die kliptrappe na die houtdek was 'n lus vir die oog en die sink stort was so eg plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing! What a beautiful and peaceful place. Worth it in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker afgeskakel. Baie rustige privaat woonplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desnaye M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful, great view it's breathtaking. It was absolutely magical! I woke up to the serene sounds of nature, and it was breathtaking to see zebras, bucks, and horses roaming freely. The peacefulness was truly unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ontspan en rus. Baie lekker aand om die wild te besigtig terwyl die son sak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmellia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Highly recommended for a romantic getaway. Stayed in cabin 2 to celebrate my husband's 30th birthday, was an absolute treat. The cabin is perfect for any couple looking to spend a romantic weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stilte, ruimte, kalmte en ligging. Dit was besonders. Die gasvrou kommunikeer baie goed voor die tyd en daar is geen onsekerheid. Die kothuis waar ons tuisgegaan het, is baie eenvoudig, kompak met alles wat jy sou nodig hê vir 'n kort verblyf. Die Kol Kol en buitebraai was perfek en die lugversorging het baie gehelp. Om op die stoepie te sit met 'n glas wyn en na die Springbokke wat voor die huisie verbyloop te kyk, was seker ons hoogtepunt. Ons het ook geweldig veilig gevoel op die plaas. Die stilte en groot oop ruimtes het bygedra tot die kalmte wat oor jou kom as jy daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie nice. Baie nice, en rustig. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Soutkloof, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA033c5640cfc30cfb35e62753c5ae09bd8b4d87abb21f951e8c5a7af2aa343f868fe75f60c4d1c7cc23346d3c45d534278085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Soutkloof Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978653095278 18.79118650937
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang